Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Joshua Na Die Reën @ Casa Toscana Lodge, Die blou hond Theatre & LeSi singing waiter restaurant

Joshua Na Die Reën @ Casa Toscana Lodge, Die blou hond Theatre & LeSi singing waiter restaurant

When:

Who: 📚 Joshua Na Die Reën

Where: 🕳 Casa Toscana Lodge, Die blou hond Theatre & LeSi singing waiter restaurant

How much:

🎟️

“Betowerend is die enigste manier wat ’n Blou Hond show kan beskryf. Dis intiem en groot op dieselfde tyd. Julle vul altyd ons harte met die mooi in julle wese wanneer ons saam in die musiek verdwaal! Daar is net baie om te beleef by ’n Blou Hond show, en ons kannie wag nie!”