Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Pimpel & Pers (Gloria In Pretoria!) @ Daanse Van Ekstase - Saterdag 10 Oktober 2026

Pimpel & Pers (Gloria In Pretoria!) @ Daanse Van Ekstase - Saterdag 10 Oktober 2026

When:

Where: 🕳 Joy Yoga Centre, Anso Road, Montana

How much:

🎟️ R200.00Webtickets

Daanse Van Ekstase is ’n vrye-styl, somatiese daans-praktyk waarin musiek die uitnodiging word en jou liggaam die antwoord. Daar is geen choreografie, geen regte of verkeerde bewegings en geen vorige daans-ondervinding nodig nie. In ’n veilige ruimte kry jy toestemming om jou liggaam spontaan te laat beweeg—om te loop, draai, skud, strek, spring, sit, lê, lag of eenvoudig asem te haal. Hier hoef jy niks te kom bewys (Uiteindelik!). Jy word eenvoudig genooi om met jou liggaam te kom beweeg en luister ?????