What: 📅 Songs agter die songs, met Juan Boucher, Len Muller en Danie Reënwolf
https://tickets.tixsa.co.za/event/songs-agter-die-songs-met-juanboucher-lenmuller-daniereenwolf
When:
Who: 🎤 Juan Boucher
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R295.00Grondvloer Middel
Songs agter die songs is ’n unieke akoestiese vertoning waar Len Muller, Danie
Reënwolf en Juan Boucher die stories agter hul grootste liedjies deel.
Beleef rou, eerlike vertellings, intieme oomblikke en gestroopte weergawes van
geliefde liedjies soos jy dit nog nooit gehoor het nie.
’n Eksklusiewe musiekervaring waar liedjies lewe kry deur die stories, lag en
inspirasie wat dit gevorm het, reguit uit die hart, op een verhoog, vir een
spesiale aand.