Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 JUAN BOUCHER

JUAN BOUCHER

When:

Where: 🎪 Barnyard Menlyn

How much:

🎟️ R250.00Barnyard

“Kom kuier saam met Juan Boucher vir ’n aand vol stories en musiek tydens die bekendstelling van sy splinternuwe album ‘Dis presies wat liefde doen’. Met die nuwe enkelsnit ‘Noord’ – ’n samewerking met die bekroonde Tasché – beloof die vertoning om die hart te raak en die siel te voed. Beleef van die nuwe liedjies vir die heel eerste keer regstreeks, saam met al Juan se gunsteling-treffers wat hom een van die Grootste name gemaak het in Afrikaanse musiek bedryf.