What: 📅 JUAN BOUCHER @ MENLYN BARNYARD!
When:
Where: 🕳 Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa
“JUAN BOUCHER is terug op populêre aanvraag!
Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings by Barnyard-teaters die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug, hierdie keer op versoek van sy lojale aanhangers!
Sy nuutste album ‘Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die”