Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Die Afrikaner Fees

Die Afrikaner Fees

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaner-fees

When:

Who: 🎤 Juan Boucher and 🎤 Steve Hofmeyr

Where: 🕳 Voortrekker Monument

How much:

🎟️ R25.00Early bird | Kinders onder 6 jaar

🎟️ R150.00Early bird | Algemene publiek onder 18

🎟️ R210.00Early bird | Algemene publiek bo 18

🎟️ R950.00VIP | Volledige ervaring

Die Afrikaner Fees 2025
Saterdag, 29 November 2025 | 11:00 – 22:30 | Voortrekkermonument
Alle ouderdomme welkom
Kom vier 100 jaar van die Afrikaanse taal en kultuur saam met ons by Die Afrikaner Fees 2025 – ’n dag vol trots, tradisie en topklas vermaak!

Kunstenaars op die verhoog:
Steve Hofmeyr | Juan Boucher | Tamlyn Wessels | Irene-Louise van Wyk | Liezel Pieters | Dusty Dixon | Danny Smoke | Dozi | Wicus van der Merwe

VIP-ervaring – R950.00
Beperkte kaartjies. Sluit in:
- Volledige buffet-aandete
- Drie gratis drankies
- Privaat kroeg en ablusiegeriewe
- Privaat parkering en ingang
- Golden Circle-sitplekke

Meet and greet met kunstenaars (afhangend van beskikbaarheid)

Wat om te verwag:
- Lewendige musiekoptredes en verhoogproduksies
- Uitsonderlike kunsuitstallings
- Gesinsvriendelike aktiwiteite en interaktiewe uitstallings oor die geskiedenis van Afrikaans
- Heerlike Afrikaanse kos – van tradisionele boeregeregte tot moderne interpretasies
- Gin bars en kroeë met ’n verskeidenheid drankies
Hierdie is ’n viering van ons taal, ons mense en ons stories – ’n geleentheid vir elke Afrikaanse hart om saam te kom en te vier.

Kaartjiepryse:
| Early bird | Kinders onder 6 jaar | R25.00 |
| Early bird | Algemene publiek onder 18 | R150.00 |
| Early bird | Algemene publiek bo 18 | R210.00 |
| VIP | Volledige ervaring | R950.00 |

Vir kaartjienavrae, kontak TIXSA:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm