Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Die Doemsiekasteel se goggas gons!

Die Doemsiekasteel se goggas gons!

https://www.quicket.co.za/events/336363-die-doemsiekasteel-se-goggas-gons/

When:

Where: 🕳 Kaleideo Kerk

How much:

🎟️ R80.00Quicket

🎟️ R140.00Quicket

🎟️ R180.00Quicket

Dit is tyd vir ons jaarlikse Doemdoemsies Kleuterkampus Konsert!

Hierdie jaar wag daar ’n groot verassing vir elke Doemsie gesin.

“Iewers, diep onder die sappige braambessiebosse, lê ’n klein Doemsiekasteel. Hier woon daar ’n bont klomp goggas, elfies en feetjies – elkeen met ’n plan, ’n dansie en ’n bietjie towerkrag in hul sak.Die kasteel se deure gaan binnekort oop, en saam met ons maatjies gaan die goggas en feetjies hul geheime wêreld wys.

Daar sal gesing, gedans en gelag word… en dalk selfs ’n paar harte gesteel word. Hou dus jou oë oop en jou verbeelding gereed – want hierdie jaar se konsert vat ons reg in die middel van die Doemsiekasteel se towersprokie in!

Wanneer : Vrydag 3 Oktober 2025Tyd : 18h00 - 20h00 Waar : Kaleideo Kerk 32 Fiskaal Street