Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Karlien van Jaarsveld Eksklusiewe Boekbekendstelling | 26 Junie 2025

Karlien van Jaarsveld Eksklusiewe Boekbekendstelling | 26 Junie 2025

https://tickets.tixsa.co.za/event/karlien-van-jaarsveld-eksklusiewe-boek-bekendstelling

When:

Where: 🕳 Kleinkaap Boutique Hotel

How much:

🎟️ R350.00Eksklusief Kaartjie

’n Intieme blik op Karlien se lewe en haar persoonlike geloofsreis
Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike aand saam met Karlien van Jaarsveld tydens die eksklusiewe bekendstelling van haar nuwe boek, Riviere in die Wildernes, by Kleinkaap.
Die aand bied nie net ’n betowerende optrede deur Karlien nie, maar ook samewerking met twee van haar naaste musikale vriende. Daarbenewens kan gaste uitsien na ’n openhartige en diepgaande gesprek oor die verhale en temas in haar boek.
Kaartjies is beperk – moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie.
Datum: Donderdag, 26 Junie 2025Tyd: 18:00 vir 18:30Plek: Kleinkaap Boutique Hotel, CenturionKaartjieprys: R350 per persoon(Sluit toegang tot die funksie, ’n ligte ete, en ’n intieme kuier saam met Karlien in.)