What: 🎵 Menlo-Tienertoneel | Menlo-Maskerfees
https://itickets.co.za/events/487598
When:
Where: 📚 Laerskool Anton van Wouw
Menlo-Tienertoneel | Menlo-Maskerfees Skip to previous slide Skip to next slide Oct 16 – Oct 17, 2026 Laerskool Anton van Wouw 356 Dey St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, GP 0181 ZA Get Tickets Order by Phone 086 1000 291 Fees may apply Organized by Die Hoërskool Menlopark Visit Website Skip to previous slide Skip to next slide Die Menlo-maskerfees is ’n platform waar die grense van verbeelding verskuif word en waar stories ’n stem kry. Vanjaar word hierdie visie deur ons vier unieke produksies uitgeleef.
Ons nooi u uit om uself te laat meevoer deur die uiteenlopende vertellings van
Gerieflik, nè?, Pikkewyn Pikkewater, Hardloop! Dis my MA!, Le Tarineville,
Blokke, Ete saam met die Wolwe.
Elkeen van hierdie werke bied ’n eiesoortige blik op die wêreld van drama en
getuig van die uitsonderlike diepte van ons skool se toneeltalent.