What: 📅 Laerskool Hennopspark bied aan: Kersfees met Coenie de Villiers
https://tickets.tixsa.co.za/event/laerskool-hennopspark-bied-aan-kersfees-met-coenie-de-villiers
When:
Where: 🕳 Laerskool Hennopspark, Dawie van Heerden Ouditorium
How much:
🎟️ R150.00Volwassenes
Kom geniet ’n besondere aand van Kersmusiek, koorsang en feestelike samesyn
saam met Coenie de Villiers, Ainos, Hennops-kore en Hoërskool Zwartkop se
Sêrgroep.
Kosstalletjies sal beskikbaar wees om die aand nóg meer gesellig te maak.
Neem asseblief kennis: Geen sitplekke word geallokeer nie.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale Kersaand saam met julle te vier!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm