What: 📅 Austin Bday Bash

https://www.quicket.co.za/events/273829-austin-bday-bash/
When:
Where: 🕳 Malbroer
How much:
🎟️ R100.00Quicket
🎟️ R450.00Quicket
Austin se BDAY BASH gaan MAL GROOT op 9 Augustus! Maak reg vir die rowwe line- up wat jou gaan laat dans tot die son opkom
Hier’s hoe die chaos gaan uitspeel:
Biggy: 18:00 - 19:00Van Pletzen: 19:00 - 20:00Loufi: 20:00 - 21:00Jack Parow: 21:00 - 22:00Leben: 22:00 - 23:00Cinimin: 23:00 - 00:00
Dis nie sommer net ‘n party nie, dis ’n MALBROER BASH!Bring daai energy en kom vier groot saam met ons