Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Marica Barnard @ Pierneefteater

Marica Barnard @ Pierneefteater

When:

Who: 📚 Marica Barnard

Where: 🕳 Pierneefteater

How much:

🎟️

“Ek ken ’n ou-ou liedjie. Onthou jy dit ook? Daar was ’n goue tyd in Afrikaanse musiek, met die mooiste liedjies. Ons kry hulle weer bymekaar, stof hulle af en luister weer na die woorde. Afrikaans is 100 hierdie jaar, en ons vier dit met die mooiste musiek uit die dae toe die wind ons grootgemaak het. Kom van heinde en verre om te luister en saam te sing. Bespreek by: Jopie - 072 460 5568 R150 / R140 (Pensionaris) Pierneef Teater - Pretoria”