Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Mel die Storieverteller - LAERSKOOL KRUINSIG, KEMPTON PARK - Internet Sensasie

Mel die Storieverteller - LAERSKOOL KRUINSIG, KEMPTON PARK - Internet Sensasie

When:

Where: 🕳 Maranatha Community Church

“Laerskool Kruinsig en die gemeenskap word hartlik genooi na ’n heerlike aand van lag, herkenbare oomblikke en pure vermaak saam met Mel die Storieverteller in haar skreeusnaakse vertoning Internet Sensasie! As jy al ooit gewonder het hoe mense so dapper (of dom) op die internet kan wees, gaan jy jou”