Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Oppi Dorp Fees 2025

Oppi Dorp Fees 2025

https://www.quicket.co.za/events/319267-oppi-dorp-fees-2025/

When:

Where: 🕳 Melkweg Pub and Grill (Bhs Rugby Klub

How much:

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R350.00Quicket

🎟️ R750.00Quicket

Oppi Dorp Musiek Fees 2025 Is ’n Plaaslike Fees Wat Jaarliks Gehou Word In Bronkhorstspruit (Gauteng)

Die Fees Bestaan Uit Verskeie Stalletjies, ’n Biertuin, Kompetisies, Stalletjies, Kinder Vermaak, ’n Karnavaal En Twalf Suid Afrikaanse Kunstenaars Op Die Verhoog.

Afrikaanse Kunstenaars By Die Oppi Dorp Fees 2025 Is: Gerhard Steyn / Juanita Du Plessis / Nicholis Louw / Irene-Louise Van Wyk / Ivan Roux / Jennifer Zamudio / Ray Dylan / Scallywag / Arno Jordaan / Klipwerf Boereorkes / Henru & Schwabie / Droomsindroom

Elke Jaar Kies Ons Een Of Meer Organisasies (NPO’s) Wat Die Fondse Regtig Nodig Het Om ’n Bestaan Te Maak Om Ons Gemeenskap Te Help, En Hierdie Jaar Is Dit Ten Bate Van Wetnose Animal Rescue Centre & Rhinotrack NPC

Wetnose: https://www.facebook.com/WetNoseARC/Rhinotrack: https://www.facebook.com/rhinotrack/

Hierdie Jaar Word Die Oppi Dorp Fees Gehou Op Bronkhorstspruit Rugby Klub Se Velde By…

Venue: Melkweg Pub & Grill (Bhs Rugby Klub)Fisiese Adres: 32 Olifant Crescent, Bester, Bronkhorstspruit, 1020Google Maps Link: https://maps.app.goo.gl/ub7SNV8CdmW77HVLADatum: 28 - 29 November 2025

Vir Meer Inligting Kontak:Navrae: info@oppidorpfees.co.zaKunstenaars: shows@oppidorpfees.co.zaStalletjies: vendors@oppidorpfees.co.zaKaartjies: tickets@oppidorpfees.co.za

Webtuiste: www.oppidorpfees.co.za

Fees Organiseerder:JJ van Staden (Hannes)Cell: 0174498104E-mail: jjvanstaden@oppidorpfees.co.za

Moenie Hierdie Jaar Se Fees Misloop Nie!!