Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA - 3 Mei

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA - 3 Mei

https://www.quicket.co.za/events/289341-willem-botha-make-up-masterclass-pretoria-3-mei/

When:

Where: 🕳 Menlyn Barnyard Theatre

How much:

🎟️ R550.00Quicket

🎟️ R850.00Quicket

Willem Botha is weer terug vir nog ’n onvergeetlike oggend by ’n Willem Botha Make-Up Masterclass.

Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir ’n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!

Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.

Twee kaartjieopsies beskikbaar:

Normale Kaartjie sluit in:

VerwelkomingsdrankieBottel WaterLigte vingerhappies

VIP Kaartjie sluit in:

dieselfde as die Normale Kaartjie PLUSSitplek by ’n tafel in voorste deel van die venue2 x bottels wyn per tafel1 x Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R29510% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dagR350 afslag voucher van Purenity Salon wat Willem Botha se hare doenR150 afslag voucher van Pure Nail Artistry’n gratis parkeerkaartjie

Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees. Die venue is cashless.

LW: Tafels - jy bespreek ’n sitplek aan ’n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie

NB: die gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie.

Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 07:30. Teater deure open 08:00 en event begin stiptelik 09:30.