What: 🎵 Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA - 25 Oktober

https://www.quicket.co.za/events/286782-willem-botha-make-up-masterclass-pretoria-25-oktober/
When:
Where: 🕳 Menlyn Barnyard Theatre
How much:
🎟️ R550.00Quicket
🎟️ R850.00Quicket
Willem Botha is weer terug vir nog ’n onvergeetlike oggend by ’n Willem Botha Make-Up Masterclass.
Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir ’n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier! Ideaal om ’n vriendin, kollega of familielid te bederf so voor die einde van die jaar.
Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.
Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Elke kaartjiehouer staan ’n kans om ’n naweek vir 2 x persone by die eksklusiewe NKOMAZI PRIVATE GAME RESERVE te wen ter waarde van R35 000. Die wenner sal by die optrede aangekondig word.
Normale Kaartjie vir slegs R550pp sluit in:
verwelkomingsdrankieligte vingerhappies’n kans om die prys by Nkomazi Private Game Reserve ter waarde van R35 000 te wen
VIP Kaartjie vir slegs R850pp sluit in: (waarde van meer as ‘n R1 950 per persoon)
verwelkomingsdrankieligte vingerhappiessitplek by ’n tafel in voorste deel van die venue2 x bottels wyn per tafelWillem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R29510% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dagR500 afslag voucher op enige GHD core elektriese produk aanlynR200 afslag voucher op enige INOAR in-salon behandeling R200 afslag voucher op ’n Classic Pedicure by Skin Therapy At LynnwoodR100 afslag voucher van Roxanah JewelleryINOAR produk bederfCO Productions Lugguage Tag vir al jou travelsUnieke Krispy Kreme bederf ’n Gratis parkeerkaartjie’n Kans om die prys by Nkomazi Private Game Reserve ter waarde van R35 000 te wen
Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees. Die venue is cashless.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 08:00. Teater deure open 08:30 en event begin stiptelik 10:00.
LW: TAFELS - jy bespreek ’n sitplek aan ’n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.
TERME VAN DIE NKOMAZI PRIVATE GAME RESERVE PRYS:waarde van R35 0002 x nagte se verblyf2 x persone wat deelontbyt, middagete en aandete ingesluit60min spa- behandeling van hul keuse per persoonverwelkomingsdrankiesoggend en middag wildrittebewaringshefffing uitgesluitprys is slegs geldig vir 3 maande vanaf die wendatumeie vervoer is van toepassing