Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Monumentale Koorfees

Monumentale Koorfees

When:

Where: 🕳 FAK, Voortrekkermonument, 1000 Pretoria, South Africa

“Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.”