Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Afrikaans 100 Kuns van die Afrikaanse Kunslied | Pretoria

Afrikaans 100 Kuns van die Afrikaanse Kunslied | Pretoria

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-kuns-van-die-afrikaanse-kunslied-pretoria

When:

Where: 🕳 Musaion Theater

How much:

🎟️ R165.00Algemene Toegangskaartjie

Kuns van die Afrikaanse kunslied
Aangebied deur Afrikaans 100 en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Afrikaanse kunslied kom al langer as ’n eeu en is geskep deur Suid- Afrikaanse komponiste deur sensitiewe bewuswording en voortdurende vernuwing en innovasie. Die bestaan van die Afrikaanse kunslied is iets om te vier, in ag genome dat die kunslied as die klassiekemusiekgenre beskou word wat uitdrukking aan die essensie van menslike emosie en geestesbestaan gee. Gehoorlede kan uitsien na ou bekendes soos “Op my ou ramkietjie”, “Mali die slaaf se lied” en “Heimwee”, asook kontemporere kunsliedere en liedsiklusse van eietydse komponiste.
Met Jo-Nette LeKay (sopraan), Linette van der Merwe (mezzosopraan), Chris Mostert (tenoor), Niel Rademan (bariton) en Susan Steenkamp-Swanepoel (pianis)
Samesteller: Linette van der Merwe
25 Mei - 15:00
Musaion, Universiteit van Pretoria-kampus
R165 Per persoon
Kaartjies by Tixsa
Geskik vir die hele gesin

KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:

Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00