What: 📅 Konsertina & Trekklavier is GROOT

https://tickets.tixsa.co.za/event/konsertina-trekklavier-is-groot
When:
Where: 🕳 Musaion Theatre
How much:
🎟️ R280.00Algemene Toegang
Konsertina en Trekklavier aan die MiddelpuntAs deel van die Eeufeesvieringe
van Afrikaans as amptelike taal én die internasionale viering van
Wêreldonderwysersdag.
Kom ervaar ’n magiese musiekreis wat die klanke van klassieke meesterstukke,
egte boeremusiek, geliefde volkswysies, Afrikaanse treffers en sprankelende
wêreldmusiek saamsnoer in ’n besonderse huldeblyk aan Afrikaans en aan die
onderwysers wat daagliks die wêreld vorm.
Met optredes deur konsertina- en trekklaviermeesters: Willie Botha, Hannes
Schoeman, Leon Oosthuizen, Dries Laas, Stephaan van Zyl en Louis Verwey.
Gaskunstenaars sluit in Amira Willighagen, Chanie Jonker, Mauritz Lotz, Martin
Lane en nog vele meer.
Aangebied deur SAFRA – Suid-Afrikaanse Vryrietinstrument Vereniging.
Verversings beskikbaar. Veilige parkering. Gestremd-vriendelik.
Bespreek jou plek by Tixsa – Moet dit nie misloop nie!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm