Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Skerpskut Skietdag 2025

Skerpskut Skietdag 2025

https://tickets.tixsa.co.za/event/skerpskut-skietdag-2025

When:

Where: 🕳 Mutango Lodge, Fidelity Security

How much:

🎟️ R20.00Algemene Toegang

🎟️ R50.00.22 AR | Baan 3 (sluit algemene toegang in) | Heeldag

🎟️ R100.00CZ-Pistool (sluit algemene toegang in) | per vyfskoot | 8:00

Datum: 6 September 2025Tyd: 07:00–14:00Plek: Mutango Lodge – Fidelity Training & Development Centre, R573 Molotopad

Skietdag vir die Hele Gesin
Hierdie is ’n prettige dag vir die hele gesin! Daar gaan verskeie skietkompetisies wees, lekker kosstalletjies, aktiwiteite vir kinders en ’n verskeidenheid wapenverwante uitstallers.

Wat is beskikbaar tydens die dag?

9 mm-pistole (soos CZ, Glock, Springfield, Southern Sky Operations)R100 per inskrywing
AR-gewereR100 per inskrywing
Verfbalbaan
Kinderafdeling (sluit windbuksskiet in)R20 per kind

Koop jou kaartjies hier.