Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 NATANIËL - GESELS 2026 “BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”

NATANIËL - GESELS 2026 “BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”

When:

Where: 🕳 Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

“Twee ekstra praatjies vir die lente! Daar is steeds aanvraag na GESELS 2026:

Nataniël bied op Saterdag 5 September nóg twee geleenthede aan!

11:00 en 15:00.

Hierdie jaar se gesels:

“BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”

Of dit finansieël, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde s”