Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Delphi Fees 2025

Delphi Fees 2025

https://www.quicket.co.za/events/308765-delphi-fees-2025/

When:

Where: 🕳 Nederduitsch Hervormde Kerk Philadelphia

How much:

🆓 Quicket

🎟️ R50.00Quicket

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R300.00Quicket

🎟️ R700.00Quicket

Soos Delphi van ouds die Middelpunt van die ou wereld was so leef Philadelphia studentegemeente tans ook as die middelpunt van Pretoria.Om te kan groei en by bly by die hedendaagse werklikhede moes ons begin soek na ‘n manier om fondse te in om die kerk infrastruktuur te kon opdateer. Ons is goed met uitreik, dans en kuier en het besluit om die eienskappe tot ons voordeel te gebruik.Die uiteinde:‘n Jaarlikse Delphi-Fees!Die jaar 2025 is ons derde poging en het ons dit goed gedink om dit te koppel aan ‘n ander voorliefde ! Afrikaans word die jaar 100 jaar al as amptelike taal erken en daarom wil ons julle nooi om Afrikaans 100 bly plesierig saam met ons te kom vier met potjiekos en poeding en vele meer.