Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 MANDJIEDANS

MANDJIEDANS

https://tickets.tixsa.co.za/event/mandjiedans2025

When:

Where: 🕳 NG Kerk Elarduspark

How much:

🆓 Laerskool Kinders

🎟️ R100.00Hoërskool Kinders

🎟️ R200.00Volwassenes

MANDJIEDANS
Kaartjies:

R200 per volwassene
R100 per hoerskoolkind
Laerskoolkinders: GRATIS

Datum: Saterdag, 22 Februarie 2025Tyd: 16:00 - 22:00Plek: NG Kerk Elarduspark Lapa

Kom ondersteun en geniet die Mandjiedans om hierdie jong talent die kans van ’n leeftyd te gee!

Wat jy kan verwag:

’n Wonderlike atmosfeer met musiek wat jou voete sal laat jeuk.
Lekker kuier (en dans) saam met vriende en familie.(Nooi sommer jou buurman ook!)

NB: Bring asseblief saam!

Jou eie mandjie/koelerboks
Vleis vir die braai
Drinkgoed en ys
Eetgerei
Kontant vir koffie

Word verskaf:

Pap en sheba
Broodrolletjies
Noodle-slaai
Hout en charcoal

Vir kaartjienavrae, kontak TIXSA:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:

Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm