Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Joshua na die Reën / Silvertonkruin 50 Jaar

Joshua na die Reën / Silvertonkruin 50 Jaar

When:

Where: 🕳 NG Kerk Silvertonkruin

How much:

🎟️ R100.00Webtickets

50 JAAR / NG SILVERTONKRUIN
JOSHUA NA DIE REËN & AMICI

Kom vier NG Silvertonkruin se 50ste bestaansjaar
saam met Amici & Joshua Na Die Reén!

15h30 Deure open
16h00 Amici met Joshua Na Die Reën
17h00 Kuier saam!
(Koffie & kosstalletjies op die terrein)
18h00 Joshua Na Die Reén in konsert