Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Noord Tot Suid

Noord Tot Suid

When:

Where: 🕳 Theatre of Marcellus

“Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, stories en splinternuwe verrassings wanneer Juan Boucher, een van Afrikaans se mees geliefde sangers, op Vrydag, 21 November 2025 om 20:00 by die pragtige Theatre of Marcellus, Emperors Palace optree.

Die vertoning, Noord tot Suid – Waar ons klanke”