What: 📅 Plotte ROCK - Fokofpolisiekar @ Die Veiling, Vanderbijlpark

When:
Where: 🕳 Plotte ROCK - Fokofpolisiekar @ Die Veiling, Vanderbijlpark
How much:
“
DIE MOEDER VAN ALLE ROCK SHOWS KOM NA DIE VEILING!
Dis reg, FOKOFPOLISIEKAR kom Vanderbijlpark aan die brand steek met βn
onbeskryflike, energieke en rof-en-onbeskof lekker gig!
01 AUGUSTUS
20:00
Harryβs Pub, Die Veiling, Vanderbijlpark
TICKETS:
R250 PP
VroeΓ« VoΓ«l: R200 (moenie slaap nie, dis nou of nooit!)
VIP: R600 (as jy regtig wil voel soos βn rock koning!)
Tafelbesprekings beskikbaar β moenie op die laaste oomblik hardloop nie!
Stuur βBESPREEKβ na 082 308 9216 en verseker jou plek vir die grootste rock
party van die jaar!
”