Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Mandjie Dans

Mandjie Dans

https://www.quicket.co.za/events/284375-mandjie-dans/

When:

Where: 🕳 Plotville

How much:

🆓 Quicket

🎟️ R20.00Quicket

🎟️ R40.00Quicket

🎟️ R50.00Quicket

🎟️ R180.00Quicket

🎟️ R360.00Quicket

Familie Mandjie Dans by PlotvilleKom kuier saam met jou mense by Plotville se Familie Mandjie Dans! Bring jou dansskoene, jou cooler boks, jou eetgoed, en kom gooi ’n draai op die dansbaan en geniet lekker musiek en goeie geselskap in die buitelug.

Hoekom jy nie wil misloop nie:Lekker musiek om jou voete te laat jeukSelf- Catering opsie - Bring jou eie kos en drinkgoedPlatters & Donuts Beskikbaar - koop die relevante kaartjiePret vir die hele gesin – almal welkom!Geen alkohol verkope nie - bring jou eie alkoholiese drankies, ons sal koeldrank en koffie verkoop

Wanneer en waar:Datum: Saterdag, 26 October 2024Tyd: 18:00 - 00:00Plek: PlotvilleKaartjies: R 50 vir volwassenes, R 20 vir Kinders tussen 7 - 17, Kinders onder 7 gratisDresskode: Dra wat jou gemaklik laat voel!Bespreek nou om jou plek te verseker!

Kom kuier, dans en geniet die aand saam met vriende en familie. Dis ’n lekker manier om ’n bietjie te ontspan en te kuier!

Family “Mandjie Dans” at PlotvilleBring your friends and family for a lively and fun-filled evening at Plotville’s Family “Mandjie Dans”! Dance the night away to upbeat tunes and create unforgettable memories in a picturesque countryside setting.

What to Expect:Live music and great vibesRustic outdoor venue with scenic viewsSelf-catering option - bring your own food and drinksPlatters & Donuts Available - just add the relevant ticket!Family-friendly atmosphere - all ages welcome!No alcohol sales - bring your own alcoholic beverages, we will be selling cold drinks & coffee

Event Details:Date: Saturday, 26 October 2024Time: 18:00 - 00:00Location: PlotvilleTickets: R 50 per adult, R 20 per child 7 -17, Children under 7 FreeDress Code: Casual and comfortableBooking: Reserve your spot today!

Whether you’re a seasoned dancer or just looking for a fun evening out, the “Mandjie Dans” is a perfect way to have fun with family and friends. Don’t miss out!