What: 🎵 RAAF @ Landje
When:
Who: 📚 RAAF
Where: 🕳 Landje
How much:
“RAAF keer terug na Landje!
’n Onvergetelike aand onder die sterre wag jou voor met ‘n fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank na hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe.
Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie!
27 November 18:00-22:00 R 300 pp R 150 kinders onder 12
Voor vertoning: 18:00 Hekke oop 19:30 RAAF 22:00 Hekke sluit
Raafontuur wyn, Pizza & Drank op perseel te koop CASHLESS”