What: 📅 Ritme Leierskap: Wees Lig In Die Duisternis
When:
Where: 🕳 Dei Gratia Kerk
“R300 p.p. Ligte verversings ingesluit
Almal is welkom om die oggend saam met ons te kom spandeer en om meer te leer oor leierskap saam met Johan Smith en Stephan Joubert!
Kom drink ’n lekker koppie koffie saam met ons vanaf 08:30”