What: 🎵 Robbie Wessels @ Laerskool Kenmare
When:
Who: 📚 Robbie Wessels
Where: 🕳 Laerskool Kenmare
How much:
“Kom geniet die manne aand saam met Robbie Wessels by Laerskool Kenmare in Krugersdorp.
Sorry girls, die een is net vir die manne!
R3 500 per tafel (10 manne)
Vir besprekings kontak: Kevin Kingham - 083 663 3193 kkingham@kennies.co.za
Daar is slegs 48 tafels beskikbaar. Maak seker jy bespreek joune!”