Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Woerie-fees

Woerie-fees

https://www.quicket.co.za/events/223684-woerie-fees/

When:

Who: 🎤 Robbie Wessels

Where: 🕳 Hoërskool Centurion

How much:

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

Wat ’n fees!Dis die Woerie-fees op 19 Oktober 2024 by Hoërskool Centurion.

Voel die gees van die Woerie-fees!Op die A-veld met A-klas kunstenaars! Geniet die aand saam met:- Zaan Sonnekus - As jy nie weet wie hy is nie, vra jou tiener!- Droom saam met Droomsindroom! - Word vermaak deur die beste lewendige opvoering in Suid-Afrika - Robbie Wessels.

Kaartjies:Golden Circle laat jou toe om die naaste aan die aksie te wees. Kinders onder 6 is gratis.