What: 🎵 Rocco de Villiers - Die Ou Klankbaan | Die Centurion Teater
When:
Where: 🕳 Die Centurion Teater
“š¹ ROCCO DE VILLIERS ā DIE OU KLANKBAAN ⨠`n Reis van temamusiek, herinneringe en stories
Rocco draai die kraan van nostalgie oop en vat jou terug na radio en TV soos in die ou dae ā lank voordat selfone die skerm van vermaak geword het.
š Datum: Donderdag, 3 Desember 2026 š Tyd: 19h30 š° Kaartjies:”