What: 🎵 Rock My Wêreld
When:
Where: 🕳 Theatre Of Marcellus, Emperors Palace
“ROCK MY WÊRELD – Dozi, Nicholis Louw & Pietman Geldenhuys live by Emperors Palace
27 & 28 Maart | Theatre of Marcellus, Emperors Palace
Maak gereed vir ’n aand wat jou herinner hoekom Afrikaanse musiek mense bymekaar bring. Rock My WêRELD neem jou op ’n reis deur jare se treffers, stories”