What: 🎵 Ruhan du Toit @ Atterbury Theatre
When:
Who: 📚 Ruhan du Toit
Where: 🕳 Atterbury Theatre
How much:
“Ruhan & Corlea span hul musikale vernuf saam met die nuwe produksie, “Op pad na Kersfees”
Maak reg vir ‘n vertoning met hartsmusiek, sielskos en humor – Ons pak die langpad aan soos net ons Suid-Afrikaners kan!
Maak vas jou sitplek gordel, sit terug en kom reis saam.”