Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🤣 Schalk Bezuidenhout - In Lewende Lywe by Kleinkaap | 3 Julie 2025

Schalk Bezuidenhout - In Lewende Lywe by Kleinkaap | 3 Julie 2025

https://tickets.tixsa.co.za/event/schalkbezuidenhout3jul

When:

Who: 🎤 Schalk Bezuidenhout

Where: 🕳 Kleinkaap Boutique Hotel

How much:

🎟️ R415.00Dinner & Show Ticket

Deesdae is mense meer gewoond daaraan om vir Schalk Bezuidenhout op ’n selfoon- of TV-skerm te kyk en dan nog in Engels ook?! Sies!
MAAR, Schalk kom maak ’n draai by Kleinkaap vir die eerste keer in jare… in lewende lywe én in Afrikaans! Hoera!
Met ’n mengsel van ouer en nuwer materiaal, beloof* ‘Schalk Bezuidenhout in lewende lywe’ om ’n heerlike aand uit te wees vol van lag en humor.

  • “beloof” is ’n sterk woord. Niks in die lewe kan eintlik beloof word nie. As jy ’n baie baie hartseer persoon is, kan hierdie show nie beloof om jou voltyds gelukkig te maak nie. Maar ten minste, hopelik vir ’n oomblik.

3 Julie 202518:00 R415 pp (Includes Burger with Chips and Comedy Show)Kleinkaap Boutique Hotel - Centurion

As this event requires prior preparation, tickets are non-refundable.Please note Kleinkaap’s event tickets are ONLY sold through our official website under the “events” tab (www.kleinkaap.co.za) or via the official Tixsa.co.za website. Contact us for more information on 012 654 9878 or hello@kleinkaap.co.za.