What: 🎵 Stories en Sterre by die Voortrekkermonument
When:
Where: 🕳 Senotaafsaal, Voortrekkermonument
How much:
🎟️ R250.00Webtickets
Stories en Sterre is ’n aangrypende Afrikaanse musiek- en storievertelling waarin pianis en sanger Christof van der Berg sy gehoor op ’n reis van verwondering neem. Van die versteekte goud in die soutpanne van Witkraal en die laaste wilde leeu in die Vrystaat tot die vraag: Is daar ’n land anderkant die sterre? Met oorspronklike musiek en geliefde treffers weef hy ’n verhaal wat lank ná die laaste noot bybly. Met dank aan die FAK vir hul ondersteuning van hierdie produksie.