Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Montie Makietie 2024

Montie Makietie 2024

When:

Who: 🎤 Spoegwolf

Where: 🕳 H/S Montana

How much:

🆓 Kinders onder 6 jaar

🎟️ R100.00Laerskoolleerders

🎟️ R150.00Hoërskoolleerders – earlybird

🎟️ R200.00Volwassenes – earlybird

Montie Makietie is beslis dié fees waar JY wil wees!
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike dag van musiek, pret en ’n lekker makietie- kuier. Kom geniet van die land se beste en gewildste kunstenaars op een verhoog: Spoegwolf, Die Piesangskille, Droomsindroom, Liezel Pieters, Ivan Roux, Lisie Basson en Van Coet Band. Maak jou vriende en familie bymekaar en kom hou makietie! Verskeie stalletjies en pretaktiwiteite vir die hele gesin. Moet dit NIE misloop nie!
Eie koelerbokse kan ingebring word @ R150.
Geen glasbottels of -glase word toegelaat nie.
Kaartjies sal ook by die hekke te koop wees, SLEGS per kaartfasiliteit – geen kontant.
Bring eie kampstoele. Geen gazebo’s word toegelaat nie.

Vir kaartjie navrae, kontak Tixsa:
Telefoon: 012 880 26 35e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nmSaterdae: 10vm to 2nmSondae: 10vm to 1nmPublieke Vakansiedae: 10vm to 1nm