What: 📅 Die GSTRiNG's Live at Kleinkaap Centurion | 29 Januarie 2026
https://tickets.tixsa.co.za/event/kleinkaapGSTRiNGband29Jan26
When:
Who: 🎤 Spoegwolf
Where: 🕳 Kleinkaap Boutique Hotel
How much:
🎟️ R350.00Dinner and Show Ticket (29 Jan'26)
Hoe was jou jaar? Ons sin het pas beter geword, want die coolste band van
Stellenbosch kom kuier in Centurion!
Maak gereed, dames en here, vir die heel eerste keer by Kleinkaap verwelkom
ons met groot opgewondenheid, GSTRiNG!
Hierdie dinamiese Stellenbosch-band het Suid-Afrikaanse harte verower met hul
aansteeklike energie, slim lirieke en vars klank. Nou bring hulle al die
vibes, stories en feesgees eksklusief na Centurion!
Jy sal hulle herken van hulle oorspronklike treffers soos “Olivia,” “Kenia,”
“Pretoria” en “Uniegebou” asook paar gunsteling samesmeltings saam Zaan
Sonnekus, Henru, Spoegwolf en meer! Die aand belowe ‘n avontuur en wie weet,
‘n verrassing of twee…
Donderdag, 29 Januarie 2026
R350 per persoon (sluit Ikoniese Kleinkaap Gourmet Burger Bar met Chips, Vol
Vertoning en Ontmoeting met die Band)
17h30 vir 18h00 (Vertoning begin 19h00 – Aandete vanaf aankoms)
Kleinkaap Boutique Hotel, Centurion
Spesiale oornag kaartjies beskikbaar by Kleinkaap Hotel teen ‘n lekker afslag
prys vir die volle Kleinkaap ervaring.
Bespreek jou kaartjies aanlyn by www.kleinkaap.co.za (blaai na die
“Experiences” blad). Kaartjies word slegs verkoop deur tixsa.co.za – geen
herverkoperkaartjies word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
T’s & C’s geld.
Navrae: hello@kleinkaap.co.za | 012 654 9878
Moenie hierdie een misloop nie, dis plaaslik, lekker en gaan iets wees om te
onthou!