What: 🎵 SING SUSSA SING DEELNEMER
https://tickets.tixsa.co.za/event/sing-sussa-sing-deelnemer-
When:
Where: 🕳 State Theatre
How much:
🎟️ R750.00Sing Sussa Sing SOPRAAN
Aandag alle dames!
Voel dit soms of jou gô uit is?
Is jy moeg vir die alledaagse stresse van die lewe?
Wil jy ontsnap en iets lekkers vir jouself doen?
SING SUSSA SING!
SSS is ‘n 4-dag koekerasie van saamsing, saamlag in die hartjie van die
Hoofstad, saam met dirigent, Christo Burger en die aktrise en kommediant
Marion Holm.
Hierdie lekkerte is vir dames van alle ouderdomme (12 jaar en ouer), so bring
jou, ma jou sussie, jou kleindogter, jou skoonma, jou laerskool hoofmeisie en
kom sing saam in die ikoniese Drama teater by die Suid-Afrikaanse
Staatsteater!
Die konsert-vibe is ‘n vermaaklike, saamsing, saamlag, kleurvolle
teaterprduksie, afgerond met die stylvolle dames van ons massakoor,
uitmuntende musiek, en natuurlik ons eie SUSSA Marion Holm.
Stap 1 Besoek Singsussasing.co.za
Stap 2 Kliek op jou stemgroep sopraan of alt
Stap 3 Ons stuur die musiek vir jou pdf’s en mp3’s
Stap 4 Jy leer die musiek
Stap 5 Jy daag op op die 11de September vir die eerste repetisie
Lees meer en laai die volledige projekbrosjure op die webwerf af by
singsussasing.co.za