Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Steve Hofmeyr - DWAAS || AfriForum Teater

Steve Hofmeyr - DWAAS || AfriForum Teater

When:

Where: 🕳 Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

“’n Eerste keer by AfriForum Teater!

Met sy mees onlangse album, DWAAS, bring Steve Hofmeyr ’n vars en energieke konsert wat oud en jonk gaan bekoor. Hierdie vertoning is meer as net ’n konsert – dis ’n viering van eerlikheid, liefde, verlange en die gekheid van die lewe self.

Wat om te verwag: Die”