What: 🎵 PNHS Afri-Eeufees Musiekfees: Afrikaans 100-Jaar Jonk

https://tickets.tixsa.co.za/event/pnhs-afri-eeufees-musiekfees
When:
Who: 🎤 Steve Hofmeyr
Where: 🕳 Hoërskool Pretoria-Noord
How much:
🎟️ R120.00Skoliere
🎟️ R150.00Volwassenes
Kom deel in die eeufeesviering van Afrikaans as amptelike taal!
Hoërskool Pretoria-Noord, ‘n trotse enkelmedium Afrikaanse hoërskool, nooi jou
na ‘n aand vol musiek, nostalgie en trots saam met Liezel Pieters en die
ikoniese Steve Hofmeyr!
Eet- en drinkgoed:
Verskeie heerlike opsies beskikbaar by die nagmark.
Belangrike inligting:
PNHS is ‘n rookvrye terrein – Geen sigarette, e-sigarette, vapes, vuurwerke,
wapens of gevaarlike items word toegelaat nie.
Koelerbokse: Toegelaat teen R50 per koelerboks, betaalbaar by die hek.
Parkering: Beperkte parkering op die terrein beskikbaar teen R50 per voertuig,
betaalbaar by die hek (slegs beskikbaar vir vroeë intrekkers, tot vol).
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm