What: 🎵 Stories en Sterre en Gourmet
When:
Where: 🕳 Swartskaap Bistro Sherewood lodge
How much:
🎟️ R550.00Webtickets
Stories en Sterre is ’n unieke aand van musiek, stories en verwondering saam met pianis en sanger Christof van der Berg. Geniet ’n voortreflike driegang- gourmetmaal, ’n eksklusiewe wynproe en die besondere atmosfeer van Swartksaap Bistro @ Sherewood Lodge, voordat die reis deur oorspronklike musiek, geliefde wêreldtreffers en onvergeetlike verhale begin.