Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Tot Daar Waar Die Lig Is

Tot Daar Waar Die Lig Is

When:

Where: 🕳 Theatre of Marcellus

“Terug op gewilde aanvraag bring die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm sy nuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is, na die verhoog. Hierdie besondere produksie neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis deur meer as twee dekades se liedjies, stories en groei. Van die”