Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Twee Klein Oseane

Twee Klein Oseane

When:

Where: 🕳 Theatre of Marcellus

“Twee Klein Oseane bring drie geliefde stemme van die Afrikaanse musiekbedryf saam op een verhoog – Herman Kleinhans, Andriette en die talentvolle duo Twee – vir ’n aand gevul met emosie, storievertelling en tydlose musiek. Hierdie unieke produksie vier nie net hul individuele treffers nie, maar ook”