Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Uiteindelik

Uiteindelik

When:

Where: 🕳 Theatre of Marcellus

“Juan Boucher nooi aanhangers na “Uiteindelik” — ’n spesiale DVD-opname by Emperors Palace

Die geliefde Afrikaanse kunstenaar Juan Boucher is gereed om die verhoog te betree vir ’n besonderse aand van musiek, emosie en onvergeetlike oomblikke met sy nuwe show, “Uiteindelik”.

Die vertoning vind plaa”