What: 📅 Potjiekosdag
https://www.quicket.co.za/events/344501-potjiekosdag/
When:
Where: 🕳 Veranderde Lewens Kerk
How much:
🎟️ R70.00Quicket
POTJIEKOSDAG – 23 November 2025Kom geniet ’n heerlike dag saam met jou geestelike familie en ondersteun ons Veranderde Lewens se Senior Bediening !Onthou asseblief vir die dag:Bring jou eie kampstoel, piekniekkombers en sonhoed saam.Jy is welkom om jou eie eetgerei te bring, maar daar sal ook weggooibare bakkies, messe en vurke beskikbaar wees.Koeldrank en heerlike koffie sal te koop wees — bring dus ’n ekstra geldjie saam!Etes sal vanaf 11:30 beskikbaar wees.
POTJIEKOS DAY – 23 November 2025Come and enjoy a wonderful day with your spiritual family and support our Change Lives Senior Ministry !Please remember for the day:Bring your own camping chair, picnic blanket, and sun hat.You’re welcome to bring your own cutlery, but disposable bowls, knives, and forks will also be available.Soft drinks and delicious coffee will be on sale — so bring along a little extra cash!Meals will be available from 11:30 a.m.