What: 📅 Vernon Barnard – ten bate van Suné van den Heever

https://tickets.tixsa.co.za/event/vernon-barnard-ten-bate-van-sun-van-den-heever
When:
Who: 🎤 Vernon Barnard
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R185.00Grondvloer Middel
Vriende, ’n wonderlike ding is besig om te gebeur. Vir die eerste keer in
Suid-Afrika word ’n konsert aangebied wat almal insluit, met die klem op
ALMAL.
’n Klein dogtertjie se saak is die rede vir hierdie gebeurtenis.
Eerskomende Vrydag 27 Junie 2025, is Suné bespreek vir ’n kogleêre
verwydering- en herinplantingsoperasie.
Hoe wonderlik dat ons deel is van die eerste konsert in Suid-Afrika waarvan
die gaskunstenaar blind is, en saam met hom op die verhoog, Melinda Botha, ’n
tolk wat die dowe gemeenskap gaan insluit.
Vat asseblief hande met ons om Suné ’n kans te gee om te kan hoor en deel te
wees van ’n baanbrekersgeleentheid om diegene wat gewoonlik uitgesluit word,
deel te maak van Trots Suid-Afrikaans.