Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Laerskool Constansiapark: Skitteraand

Laerskool Constansiapark: Skitteraand

https://www.quicket.co.za/events/287195-laerskool-constansiapark-skitteraand/

When:

Where: 🕳 Wilge-Teater

How much:

🎟️ R100.00Quicket

Laerskool Constantiapark se Sentrum vir die Kunste bied buitemuurse privaatafrigting in verskeie kultuurdissiplines.

Klavier, viool, drama, verskeie dansvorme, ballet, tromme en visuele kuns word híér aangebied.

Ons Sentrum vir die Kunste Skitteraand bied aan hierdie leerlinge die geleentheid om voor ’n gevange gehoor te spog met wat hul in 2024 by díe sentrum geleer het.