What: 📅 Snuggly Ducklings bied aan Fliekaand: “Semi-Soet” saam met Anel Alexander en Sandra Vaughn
https://tickets.tixsa.co.za/event/fliekaand-semi-soet-saam-garsfontein
When:
Where: 🕳 Willows Country Lodge
How much:
🎟️ R150.00General Admission
Die Robotikaspanne: Krobots van Laerskool Die Krans en Snuggly Ducklings van
Hoërskool Garsfontein het kragte saamgesmee vir ‘n baie opwindende
fondsinsamelingsprojek. Beide spanne het by die Nasionale “First Lego League
kompetisie” deurgedring, om internasionaal deel te gaan neem in 2025. Hulle
nooi jou om saam met die sterre, Anel Alexander en Sandra Vaughn, die fliek
“SEMI SOET” te kom kyk en hulle in persoon te kom ontmoet. Kom geniet ‘n aand
van heerlike ontspanning, neem selfies saam met die sterre en bederf jouself
met allerlei verversings.
Verversing: Snoepie sal beskikbaar wees – geen warm geregte.Daar word nie
alkohol toegelaat nie.Veilige parkering op die perseel.
Telefoon: 012 880 26 35 e-pos: support@tixsa.co.zaWerksure:Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nmSaterdae: 10vm to 2nmSondae: 10vm to 1nmPublieke Vakansiedae: 10vm to 1nm