Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Laerskool Wonderboom Lekkerbek Wildsfees

Laerskool Wonderboom Lekkerbek Wildsfees

https://tickets.tixsa.co.za/event/lekkerbek-wildsfees

When:

Who: 🎤 Wonderboom

Where: 🕳 Lavender Kontrei Market

How much:

🆓 Kinders Onder 5

🎟️ R100.00Pretparkfooi

🎟️ R150.00Laerskoolkinders ingang

🎟️ R200.00Volwassenes

Laerskool Wonderboom hou hierdie jaar Lekkerbek Wildsfees!
Daar is verskeie kunstenaars wat gaan optree naamlik Drommedaris, Chris Steyn, Liezel Pieterse, Early B, Riaan Benade en Appel.

Daar sal kosstalletjies beskikbaar wees.
Koelerboks fooi teen R200.00
Geen glasbottels en glase is toelaatbaar nie.
Geen wapens
Bring kampstoel
Heerlike speelarea vir maatjies beskikbaar.
Kontantkroeg beskikbaar.

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm